aanwysings

Gebruik asseblief die eerste pin location voordat die tweede pin location gebruik word:

Hierdie “pin” is waar julle vanaf die teerpad moet afdraai (moet asb nie voor hierdie punt afdraai nie)
📍https://maps.google.com/?q=-24.872272,27.868689&entry=gps

Hierdie is die tweede “pin”, dit is die ligging van Ubunye Game Lodge. Gebruik asseblief die “pin” sodra julle van die teerpad afgedraai het, nie vroeër nie.
📍https://maps.app.goo.gl/GHnb7w3JXyFkQiyS6

🚦Die kode by die ingangshek is 0308#.