Sien die akkommodasie

Arriveer by Ubuyne vanaf 14:00. Gaan jou akkommodasie na vir inkloktye.

Pizza-aand! Laat ons asseblief weet as jy kom wanneer jy RSVP. Bring asseblief jou eie drankies.



Seremonie
14:30 vir 15:00

Chapel, Ubunye Game Lodge

Smart casual/Safari 


Canapés en fotos


Onthaal

Kontantkroeg beskikbaar (Kaart-fasiliteite beskikbaar by kroeg)

As jy by Ubunye bly, sal ontbyt van 08:30 tot 10:00 by die Raptor’s Lodge beskikbaar wees. Uitcheck is 10:00